Monday, May 7, 2007

Out and about



Sy't vir my en Danie so cute gelyk in haar eerste paar skoentjies (Compliments of Auntie Lynn). Dit raak nou lekker koud en ons wikkel haar lekker toe vir uitgaan. Nou verstaan ek die popspeel ding. Dis darem maar lekker om hulle so snoesig te maak...

2 comments:

Unknown said...

Haai. Sy is seker die oulikste kind wat ek ken op die stadium in my lewe, en dit is funny, maar ek mis jou en Danie, en Lara, en ek het nog nie eers soveel tyd saam haar spandeer nie.

Lize said...

hi trotsemammaopaarde, sy is te mooi vir woorde. maak jy darem ook foto albums? ek is so bang die bloggers gaan eendag net ingee dan is ons sonder ons stories. baie liefde