
Danie is gereed vir die doeke! Dankie Marius en Wilma vir julle grappige geskenk, maar dit lyk my of Danie dit wel baie ernstig opneem!
Hierdie blog het in 'n liefdesbrief vir my kind verander. Dit is wonderlik om haar met my vriende op hierdie manier te kan deel.
2 comments:
Hey,
Wanneer is die actual datum?
A.
Adam, die datum is die 6de Januarie, maar soos hulle se EDD (estimated due date). Mens weet nie. Ek se sy kom voor dan, enigiets tussen Kersfees en Nuwejaar... vroulike intuisie of wishful thinking.
Post a Comment