Wednesday, September 5, 2007

Bad, kruip, staan en praat




Hier's 'n paar foto'tjies van die bad, kruip, staan en praat op 8 maande. Oom Nicky en Louise- julle is nou die laaste hardkoppiges wat nog nie op facebook is nie en vir wie ek hierdie blog onderhou. Ja, Lara kruip en wil net teen alles opstaan, ek moet net keer! En ek en Danie reken sy praat- 4 woordjies mamma (mawa) pappa (paaaapaapapa), Jessie (Deddie) en Ta-ta (a-ta-ta-ta) kompleet met 'n wuif gebaar daarby.

1 comment:

Lizelle said...

Te pragtig!!! Die eerste jaar van hulle lewens gaan so gou verby ek is so dankbaar ek kan dit saam met jou waardeer Even if it is throught the blog!!!